Image

purple ribbon

Pers Lint

 

Met knoop nommer een: van klippe en been

Knoop nommer twee: die branders, die see

Die middel knoop: ‘n vlam maak oop

Vier: winde wat waai van daar tot hier

Vyf: die son en die maanlig binne-in my lyf